{"product_id":"die-vloek-by-johan-kruger","title":"Die Vloek by Johan Kruger","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003ePaperback | Afrikaans Edition (1 August 2012) | Good Condition\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eOp 'n snikhete somersdag in 1890 grawe 'n boer in die Bosveld, anderkant Middelburg, 'n leivoor op sy plaas. Onverwags verskyn daar 'n skedel onder sy graaf. So het hy, in die nog erge woesteny wat Rietvallei toe was, die lewensaar vir sy landerye deur die kopgedeelte van 'n graf gegrawe.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eVyf geslagte later probeer sy nasaat, Alwyn Baayenhoek, die vloek wat op sy familiegrond rus, ontrafel. En hoe maak hy met die grondeis wat oor Rietvallei hang?\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e\u003cem\u003eDie Vloek\u003c\/em\u003e is 'n spannende en diep ontroerende roman oor die sondes van die vaders wat aan die derde en vierde geslag besoek word. En op die rand van die werklikheid dans daardie onsienlike dinge wat nie met rede verklaar kan word nie.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eKruger weaves folklore, family drama, and history into a haunting tale. Atmospheric and gripping, this novel is appreciated for its Bosveld setting, generational curse theme, and blend of realism with the supernatural. Readers highlight its cultural resonance and haunting exploration of land, legacy, and justice.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e\u003cstrong\u003ePerfect for fans of:\u003c\/strong\u003e Dalene Matthee's \u003cem\u003eKringe in 'n Bos\u003c\/em\u003e or Etienne van Heerden's \u003cem\u003eToorberg\u003c\/em\u003e. If you enjoyed \u003cem\u003eFiela se Kind\u003c\/em\u003e or \u003cem\u003eOp soek na Generaal Mannetjies Mentz\u003c\/em\u003e, this novel will resonate with its mix of folklore, family saga, and haunting atmosphere.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eCondition:\u003c\/strong\u003e Good - moderate wear with some page yellowing, but all pages are present and intact with tight binding.\u003c\/p\u003e","brand":"Jhb Preloved Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44317741056115,"sku":null,"price":45.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0651\/3357\/6307\/files\/rn-image_picker_lib_temp_93f5a8ad-1a20-47a6-9ff3-6658723e63eb.jpg?v=1772102044","url":"https:\/\/jhbprelovedbooks.co.za\/products\/die-vloek-by-johan-kruger","provider":"Jhb Preloved Books","version":"1.0","type":"link"}