Skip to product information
1 of 4

Die Vloek by Johan Kruger

Die Vloek by Johan Kruger

Regular price R 45.00 ZAR
Regular price Sale price R 45.00 ZAR
Sale Sold out

Paperback | Afrikaans Edition (1 August 2012) | Good Condition

Op 'n snikhete somersdag in 1890 grawe 'n boer in die Bosveld, anderkant Middelburg, 'n leivoor op sy plaas. Onverwags verskyn daar 'n skedel onder sy graaf. So het hy, in die nog erge woesteny wat Rietvallei toe was, die lewensaar vir sy landerye deur die kopgedeelte van 'n graf gegrawe.

Vyf geslagte later probeer sy nasaat, Alwyn Baayenhoek, die vloek wat op sy familiegrond rus, ontrafel. En hoe maak hy met die grondeis wat oor Rietvallei hang?

Die Vloek is 'n spannende en diep ontroerende roman oor die sondes van die vaders wat aan die derde en vierde geslag besoek word. En op die rand van die werklikheid dans daardie onsienlike dinge wat nie met rede verklaar kan word nie.

Kruger weaves folklore, family drama, and history into a haunting tale. Atmospheric and gripping, this novel is appreciated for its Bosveld setting, generational curse theme, and blend of realism with the supernatural. Readers highlight its cultural resonance and haunting exploration of land, legacy, and justice.

Perfect for fans of: Dalene Matthee's Kringe in 'n Bos or Etienne van Heerden's Toorberg. If you enjoyed Fiela se Kind or Op soek na Generaal Mannetjies Mentz, this novel will resonate with its mix of folklore, family saga, and haunting atmosphere.

Condition: Good - moderate wear with some page yellowing, but all pages are present and intact with tight binding.

View full details
Your cart
Product Product subtotal Quantity Price Product subtotal
Die Vloek by Johan Kruger
Die Vloek by Johan Kruger
Die Vloek by Johan Kruger
R 45.00/ea
R 0.00
R 45.00/ea R 0.00